Nie op grond van die werke van geregtigheid wat ons gedoen het nie, maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees.

Bybelvers van die dag
Totdat oor ons uitgegiet word die Gees uit die hoogte;dan word die woestyn 'n vrugteboord,
en die vrugteboord self word vir 'n bos gereken.
Willekeurig Bybelvers
Die vriend het altyd lief,en die broer word gebore met die oog op die nood.Volgende vers!Met beeld





