Wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar voeg julle by die nederige; moenie eiewys wees nie.

Bybelvers van die dag
Moenie sê nie: Hoe kom dit dat die vorige dae beter was as die teenswoordige? want nie uit wysheid vra jy hierna nie.Willekeurig Bybelvers
U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid;U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.Volgende vers!Met beeld





