Wees bly met die wat bly is, en ween met die wat ween.


Bybelvers van die dag
Die Almagtige — ons vind Hom nie;Hy is groot van krag,
maar die reg en die volheid van geregtigheid krenk Hy nie.
Willekeurig Bybelvers
Here, U is my God!U sal ek verhoog;
u Naam sal ek loof;
want U het wonders gedoen,
raadsbesluite uit ver tye,
waarheid en trou.Volgende vers!Met beeld





