MAAR ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, en dat daar geen skeuringe onder julle moet wees nie, maar dat julle verenig moet wees in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening. Willekeurige vers oor ...
Verduideliking
Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers getoon. Klik op die knoppie 'Volgende vers' om die bladsy weer te laai!
Op soek na God se wil?
U kan 'n vraag aan God stel in 'n kort gebed en op die knoppie 'Volgende vers' druk. U sal miskien net 'n antwoord uit Sy Woord kry...As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly. Help
my om die Woord van God te versprei:
Skenk