Willekeurige prentjie oor Dankbaarheid

En elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde en wat op die see is, en alles wat in hulle is, het ek hoor sê: Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam kom toe die lof en die eer en die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid!
Willekeurige prentjie oor ...
Verduideliking
Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers met prentjie getoon. Klik op die knoppie 'Volgende beeld' om die bladsy weer te laai!Bybelvers van die dag
Hierdie ellendige het geroep, en die Here het gehoor,en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos.





