DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer
Jesaja 65:1
EK het My laat raadpleeg deur wie na My nie gevra het nie;
Ek het My laat vind deur die wat My nie gesoek het nie;
aan 'n nasie wat na my Naam nie genoem is nie,
het Ek gesê: Hier is Ek, Hier is Ek!

Verduideliking

Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers met prentjie getoon. Klik op die knoppie 'Volgende beeld' om die bladsy weer te laai!