DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

1 Korintiërs 7:3-4

Die man moet aan die vrou die verskuldigde welwillendheid bewys, en net so ook die vrou aan die man. Die vrou het nie mag oor haar eie liggaam nie, maar die man; en net so ook het die man nie mag oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.
1 Korintiërs 7:3-4 - AFR53

Bybelvers van die dag

Wat elkeen sal vergeld na sy werke.

Willekeurig Bybelvers

En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk