DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

1 Korintiërs 7

1 Korintiërs 7:2
  • Maar vanweë die hoererye moet elke man sy eie vrou hê, en elke vrou moet haar eie man hê.
  • Die man moet aan die vrou die verskuldigde welwillendheid bewys, en net so ook die vrou aan die man. Die vrou het nie mag oor haar eie liggaam nie, maar die man; en net so ook het die man nie mag oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.
  • Onttrek julle nie aan mekaar nie, behalwe met wedersydse ooreenstemming vir 'n tyd lank om julle aan vas en gebed te kan wy; en kom weer bymekaar, sodat die Satan julle nie in versoeking bring deur julle gebrek aan selfbeheersing nie.

Bybelvers van die dag

Planne misluk sonder beraadslaging,
maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.

Willekeurig Bybelvers

As ons ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om ons die sondes te vergewe en ons van alle ongeregtigheid te reinig.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk