- Vra na die Here en sy sterkte;
soek sy aangesig altyddeur. - Loof die Here, want Hy is goed,
want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Bybelvers van die dag
Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God aan jou gee.Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou seën en jou behoed;die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;
die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.Volgende vers!Met beeld