Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God aan jou gee.


Bybelvers van die dag
Ek het van die Vader uitgegaan en in die wêreld gekom. Weer verlaat Ek die wêreld en gaan na my Vader.Willekeurig Bybelvers
As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig,dan verkwik u vertroostinge my siel.Volgende vers!Met beeld





