Vrees net die Here en dien Hom getrou met julle hele hart; want kyk watter groot dinge Hy by julle gedoen het.

Bybelvers van die dag
Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind;en hy wat op die Here vertrou, is gelukkig.
Willekeurig Bybelvers
Die hart van die mens dink sy weg uit,maar die Here rig sy voetstappe.Volgende vers!Met beeld





