Die Here maak arm en maak ryk;
Hy verneder, ook verhoog Hy.
Hy verneder, ook verhoog Hy.


Bybelvers van die dag
Maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe.Willekeurig Bybelvers
Oefen die seun volgens die eis van sy weg;dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.Volgende vers!Met beeld





