DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

1 Samuel

  • Niemand is heilig soos die Here nie;
    ja, daar is niemand buiten U,
    en daar is geen rots soos onse God nie.
  • Die Here maak arm en maak ryk;
    Hy verneder, ook verhoog Hy.
  • Vrees net die Here en dien Hom getrou met julle hele hart; want kyk watter groot dinge Hy by julle gedoen het.
  • Maar die Here sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die Here sien die hart aan.

Bybelvers van die dag

Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Willekeurig Bybelvers

Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk