- Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus.
- SO ook moet die vroue hulle versier met behoorlike kleding, gepaard met beskeidenheid en ingetoënheid, nie met vlegsels of goud of pêrels of kosbare klere nie, maar, soos dit vroue betaam wat die godsvrug bely, met goeie werke.
Bybelvers van die dag
LOOF die Here, roep sy Naam aan,maak onder die volke sy dade bekend.






