DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

2 Timoteus 4:7-8

Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek het die geloof behou. Verder is vir my weggelê die kroon van die geregtigheid wat die Here, die regverdige Regter, my in dié dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy verskyning liefgehad het.
2 Timoteus 4:7-8

Bybelvers van die dag

WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.

Willekeurig Bybelvers

Here, U is my God!
U sal ek verhoog;
u Naam sal ek loof;
want U het wonders gedoen,
raadsbesluite uit ver tye,
waarheid en trou.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk