
Elke weg van 'n mens is reg in sy oë,
maar die Here toets die harte.
maar die Here toets die harte.
Bybelvers van die dag
Laat jou nie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.Willekeurig Bybelvers
Here, U is my God!U sal ek verhoog;
u Naam sal ek loof;
want U het wonders gedoen,
raadsbesluite uit ver tye,
waarheid en trou.Volgende vers!Met beeld