
Want ek verlang om julle te sien, om julle een of ander geestelike genadegawe mee te deel, sodat julle versterk kan word; dit is, dat ek saam bemoedig kan word onder julle deur die gemeenskaplike geloof, van julle sowel as van my.
Bybelvers van die dag
Baie planne is in 'n man se hart,maar die raad van die Here, dié sal bestaan.