DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

13 Desember 2020

Prediker 3:1
ALLES het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd.

Bybelvers van die dag

Here, voor U is al my begeertes,
en my gesug is vir U nie verborge nie.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Daaglikse kennisgewingE-posFacebookAndroid-appOp u webwerf

Willekeurig Bybelvers

Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die Here jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk