DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

19 Julie 2021

Lukas 8:16
EN niemand steek 'n lamp op en maak dit met iets toe of sit dit onder 'n bed nie; maar hy sit dit op 'n staander, sodat die wat inkom, die lig kan sien.

Bybelvers van die dag

Hy het geregtigheid en reg lief;
die aarde is vol van die goedertierenheid van die Here.

Willekeurig Bybelvers

Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;
jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Hy het geregtigheid en reg lief; die aarde is vol van die goedertierenheid van die Here.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!