
En toe Hy gaan sit het, roep Hy die twaalf en sê vir hulle: As iemand die eerste wil wees, moet hy die laaste van almal en almal se dienaar wees.
Bybelvers van die dag
Die beginsel van die wysheid is: Verwerf wysheiden verwerf insig deur al wat jy besit.





