Laat my leer drup soos die reën,
my woord vloei soos die dou,
soos reëndruppels op die grasspruitjies
en soos reënbuie op die plante.
my woord vloei soos die dou,
soos reëndruppels op die grasspruitjies
en soos reënbuie op die plante.
Bybelvers van die dag
By God is my heil en my eer;die rots van my sterkte, my toevlug is in God.