Laat my leer drup soos die reën,
my woord vloei soos die dou,
soos reëndruppels op die grasspruitjies
en soos reënbuie op die plante.
my woord vloei soos die dou,
soos reëndruppels op die grasspruitjies
en soos reënbuie op die plante.

Bybelvers van die dag
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.
Willekeurig Bybelvers
Omdat jy kostelik is in my oë,hooggeag is, en Ek jou liefhet,
daarom gee Ek mense in jou plek
en volke vir jou lewe.Volgende vers!Met beeld





