Die Rots — volkome is sy werk;
want al sy weë is strafgerigte;
'n God van trou en sonder onreg;
regverdig en reg is Hy.
want al sy weë is strafgerigte;
'n God van trou en sonder onreg;
regverdig en reg is Hy.

Bybelvers van die dag
Ek is vrolik in die weg van u getuienissesoos oor allerhande rykdom.





