In die môre, Here, sal U my stem hoor;
in die môre sal ek dit aan U voorlê en afwag.
in die môre sal ek dit aan U voorlê en afwag.

Bybelvers van die dag
Maar iemand wat vir sy eie mense, en veral sy huisgenote, nie sorg nie, het die geloof verloën en is slegter as 'n ongelowige.Willekeurig Bybelvers
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.
Ek versterk jou, ook help Ek jou,
ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.Volgende vers!Met beeld





