- In die môre, Here, sal U my stem hoor;
in die môre sal ek dit aan U voorlê en afwag. - Want U seën die regverdige, o Here,
U omring hom met welbehae soos met 'n skild.
Bybelvers van die dag
Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie; en gee aan die duiwel geen plek nie.Willekeurig Bybelvers
Wie 'n oortreding bedek, soek liefde;maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.Volgende vers!Met beeld






