
- Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak;
want U, o Here, alleen laat my in veiligheid woon.
Bybelvers van die dag
Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.Willekeurig Bybelvers
Die geskenk van iemand maak vir hom ruimteen bring hom in die teenwoordigheid van die aansienlikes.Volgende vers!Met beeld





