- Maar U, Here, is 'n skild wat my beskut,
my eer en die Een wat my hoof ophef. - Die heil behoort aan die Here;
laat u seën wees oor u volk! Sela.
Bybelvers van die dag
U, o Here, sal u barmhartighede van my nie terughou nie;laat u goedertierenheid en u trou my altyddeur behoed.
Willekeurig Bybelvers
Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag;hulle vaar op met vleuels soos die arende;
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle wandel en word nie mat nie.Volgende vers!Met beeld






