Maar U, Here, is 'n skild wat my beskut,
my eer en die Een wat my hoof ophef.
my eer en die Een wat my hoof ophef.

Bybelvers van die dag
Want God is nie onregverdig om julle werk te vergeet nie en die liefde-arbeid wat julle betoon het vir sy Naam, omdat julle die heiliges gedien het en nog dien.Willekeurig Bybelvers
Want die Here gee wysheid,uit sy mond kom kennis en verstand.Volgende vers!Met beeld





