Al beswyk my vlees en my hart —
God is die rots van my hart
en my deel tot in ewigheid.
God is die rots van my hart
en my deel tot in ewigheid.


Bybelvers van die dag
Wees my genadig, o God, na u goedertierenheid;delg my oortredinge uit na die grootheid van u barmhartigheid.
Was my heeltemal van my ongeregtigheid
en reinig my van my sonde.





