- Wie het ek buiten U in die hemel?
Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie. - Al beswyk my vlees en my hart —
God is die rots van my hart
en my deel tot in ewigheid.
Bybelvers van die dag
Ek het lus, o my God, om u welbehae te doen,en u wet is binne-in my ingewande.






