Wie het ek buiten U in die hemel?
Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie.
Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie.

Bybelvers van die dag
Totdat oor ons uitgegiet word die Gees uit die hoogte;dan word die woestyn 'n vrugteboord,
en die vrugteboord self word vir 'n bos gereken.