My lippe sal jubel as ek psalmsing tot u eer,
en my siel, wat U verlos het.
en my siel, wat U verlos het.

Bybelvers van die dag
Want u goedertierenheid is beter as die lewe;my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.





