
En wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike geur.
Bybelvers van die dag
En nou, my kinders, bly in Hom, sodat ons vrymoedigheid kan hê wanneer Hy verskyn en nie beskaamd van Hom weggaan by sy wederkoms nie.Willekeurig Bybelvers
Wie 'n oortreding bedek, soek liefde;maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.Volgende vers!Met beeld





