
STAAN op, word verlig; want jou lig kom,
en die heerlikheid van die Here gaan oor jou op.
en die heerlikheid van die Here gaan oor jou op.
Bybelvers van die dag
My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid.Willekeurig Bybelvers
Soos in die water aangesig teenoor aangesig is,so is die hart van die mens teenoor die mens.Volgende vers!Met beeld





