
Die Here is met julle as julle met Hom is, en as julle Hom soek, sal Hy Hom deur julle laat vind; maar as julle Hom verlaat, sal Hy julle verlaat.
Bybelvers van die dag
En tot die ouderdom toe is Ék dieselfde,ja, tot die grysheid toe sal Ek julle dra;
Ék het dit gedoen, en Ék sal julle opneem,
en Ék sal dra en red.





