
Hy het geregtigheid en reg lief;
die aarde is vol van die goedertierenheid van die Here.
die aarde is vol van die goedertierenheid van die Here.
Bybelvers van die dag
Ek is vrolik in die weg van u getuienissesoos oor allerhande rykdom.
Willekeurig Bybelvers
Laat my u goedertierenheid in die môre hoor,want op U vertrou ek;
maak my bekend die pad wat ek moet gaan,
want ek hef my siel op tot U.Volgende vers!Met beeld





