
Want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.
Bybelvers van die dag
En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees — dit is die woord van God.Willekeurig Bybelvers
As jy deur die water gaan, is Ek by jou;en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie;
as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie,
en die vlam sal jou nie brand nie.Volgende vers!Met beeld





