Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders,
so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees.
so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees.
Bybelvers van die dag
Die wat met kwaadsprekery omgaan, maak 'n geheim openbaar,maar hy wat betroubaar is van gees, bedek 'n saak.