
Moenie werk om die spys wat vergaan nie, maar om die spys wat bly tot in die ewige lewe, wat die Seun van die mens julle sal gee; want Hom het God, die Vader, verseël.
Bybelvers van die dag
Laat ons ons weë naspeur en deursoeken ons tot die Here bekeer.





