
TERWYL ons dan hierdie beloftes het, geliefdes, laat ons ons van alle besoedeling van die vlees en die gees reinig, en laat ons die heiligmaking in die vrees van God volbring.
Bybelvers van die dag
Ek is vrolik in die weg van u getuienissesoos oor allerhande rykdom.
Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou bewaar vir elke onheil;jou siel sal Hy bewaar.
Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar,
van nou af tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld





