DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

27 Junie 2024

Psalm 112:6
Want hy sal nooit wankel nie;
die regverdige sal in ewige gedagtenis wees.

Bybelvers van die dag

En laat die lieflikheid van die Here onse God oor ons wees,
en bevestig die werk van ons hande oor ons,
ja, die werk van ons hande, bevestig dit!

Willekeurig Bybelvers

GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus, die Vader van ontferminge en die God van alle vertroosting, wat ons troos in al ons verdrukking, sodat ons die wat in allerhande verdrukking is, kan troos deur die vertroosting waarmee ons self deur God getroos word.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk