Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid,
want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
Bybelvers van die dag
Die goed van die ryke is sy sterk staden soos 'n steil muur in sy verbeelding.