
WEES dan navolgers van God soos geliefde kinders.
Bybelvers van die dag
Toe sê hulle: Glo in die Here Jesus Christus en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.Willekeurig Bybelvers
Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag;hulle vaar op met vleuels soos die arende;
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle wandel en word nie mat nie.Volgende vers!Met beeld





