
Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God, en hulle word deur sy genade sonder verdienste geregverdig deur die verlossing wat in Christus Jesus is.
Bybelvers van die dag
Hy gee die vermoeide kragen vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.
Willekeurig Bybelvers
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word,want daaruit is die oorspronge van die lewe.Volgende vers!Met beeld





