
Die Naam van die Here is 'n sterk toring;
die regverdige hardloop daarin en word beskut.
die regverdige hardloop daarin en word beskut.
Bybelvers van die dag
En laat die lieflikheid van die Here onse God oor ons wees,en bevestig die werk van ons hande oor ons,
ja, die werk van ons hande, bevestig dit!





