
Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as 'n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar deur die liefde.
Bybelvers van die dag
Valse lippe is vir die Here 'n gruwel,maar Hy het 'n welbehae in die wat getrou handel.





