
Daarom is U groot, Here God! Want daar is niemand soos U, en daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het.
Bybelvers van die dag
WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.Willekeurig Bybelvers
Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou?Deur dit te hou na u woord.Volgende vers!Met beeld





