
Wyk nie regs of links af nie,
hou jou voet ver van boosheid.
hou jou voet ver van boosheid.
Bybelvers van die dag
Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is;en wat vra die Here van jou
anders as om reg te doen en liefde te betrag
en ootmoedig te wandel met jou God?





