
Soek wat goed is, en nie wat sleg is nie,
sodat julle kan lewe
en die Here, die God van die leërskare,
só met julle kan wees soos julle sê.
sodat julle kan lewe
en die Here, die God van die leërskare,
só met julle kan wees soos julle sê.
Bybelvers van die dag
Want u goedertierenheid is beter as die lewe;my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.





