
Ek wil sing tot eer van die Here solank as ek lewe,
ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek daar is.
ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek daar is.
Bybelvers van die dag
Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.Willekeurig Bybelvers
As jy deur die water gaan, is Ek by jou;en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie;
as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie,
en die vlam sal jou nie brand nie.Volgende vers!Met beeld





